![](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2018/10/westin-spa.jpg)
Foto: Facebook – The Westin Cape Town
1 gelukkige Vrouekeur-leser kan ’n Ladies Night-pakket vir jou en ’n vriendin by The Westin in Kaapstad wen!
Die volgende Ladies Night vind die 27ste November 2018 van 16:00 – 20:00 by The Westin in Kaapstad plaas.
Wat kan jy verwag?
- Begin jou aand in jou jogaklere en ‘n 30-minuut jogasessie.
- Daarna kan jy die spa se verhitte swembad, jacuzzi en sauna gebruik.
- Kies dan een van die volgende: gesigsbehandeling, massering, manikuur of pedikuur.
- Versnaperinge & sekere drinkgoed is ook beskikbaar.
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in:
Oops! We could not locate your form.
![Avatar](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2019/09/favVk-1-150x150.png)