[GESLUIT] WEN: ’n Tranquini-geskenkpak

Een Vrouekeur-leser kan vier kaste Tranquini wen!

Dis geen geheim dat ons land se mense van die harwerkendste ter wêreld is nie, maar ongelukkig gaan stres en harde werk hand aan hand. Hoe moet die moderne Suid-Afikaner hul stres dan hanteer? Met ‘n Tranquini in die hand!

Tranquini is ‘n spesiaal ontwikkelde drankie wat fokus verbeter, stres en angs verminder en dit kikker boonop jou bui op.  Dit bevat ‘n natuurlike kruiemengsel om breingolwe te stimuleer, wat sal verseker dat jy herfokus sonder om moeg te voel.

Die verskillende geure sluit gemengde bessies, groen tee, gemmer en sitroengras, hop en  mout in – ‘n geur vir elkeen!

Elke blikkie bevat natuurlike geure en kleure, is vry van preserveermiddels en bevat verminderde suiker en kalorieë.

Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in:

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend