DEUR: JOHAN MYBURG Die hertogin van Alba, die skildery wat Goya in 1797 geskilder het, en wat nou vir die eerste keer in Londen uitgestal word. Hoewel hoeveel perspektiewe op die werk van die Spaanse meester Francisco de Goya in talle uitstallings wêreldwyd al aangebied is, word die jongste in die National Gallery in Londen, […]
Caxton Magazines staff
-
-
Hier is ‘n voorsmakie van ons gunstelingklere en produkte om saam te vat op jou seevakansie. Moenie ons 11 Desember uitgawe misloop nie DEUR: NATASHA VAN WYK FOTO’S: PETER WHITFIELD, HEMA PATEL en verskaf 1 R199, Foschini 2 R129,99, Mr Price 3 R124,99, Rage 4 R99, H&M 5 R299, H&M 6 R199, H&M 7 R299, […]
-
Die nuwe jaar is hier en ons het vars mode- en skoonheididees vir jou uitgesoek. Moenie ons 1 Januarie uitgawe misloop nie. Loer solank hier na ? paar opsies. DEUR: NATASHA VAN WYK FOTO’S: HEMA PATEL & verskaf WAAR KOOP EK DIT? Crocs www.crocssa.co.za 086 169 2762 Exact! www.exact.co.za Foschini www.foschini.co.za 021 938 1911 (Hoofkantoor) […]
-
“Die meeste mense is omtrent so gelukkig as wat hulle besluit om te wees” – Abraham Lincoln Ons wil almal graag gelukkig wees, maar presies wat is geluk? Word ons daarmee gebore of is dit iets wat ons vir onsself skep? In sy boek Happiness: Unlocking the Mysteries of Psychological Wealth, skryf die sielkundeprofessor Ed […]
-
DEUR: Zerelda Esterhuizen Die benadering van aandagtigheid het die wêreld behoorlik stormenderhand verower. Só was dit selfs al op die voorblad van Time-tydskrif en word deur groot maatskappye soos Google aangehang. Die Britse gesondheidstelsel betaal selfs vir ‘n kursus van agt weke in aandagtigheid vir depressielyers. Olwyn Rheeder is ‘n afrigter in aandagtigheid by Eduspring. […]
-
Wees kreatief, leef lekker, maar bring terselfdertyd die kostes af en spaar, sê Ansja Ferreira in ons 27 November-uitgawe. Hier is nog wenke om te bespaar Geskenkwenke • Koop dwarsdeur die jaar geskenke wanneer daar uitverkopings of spesiale aanbiedinge is. Leer ook om jou eie geskenke te maak soos kerse, sepies en plantjies in houers. […]
-
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11 Desember-uitgawe. Hier is nog wenke vir tuisondernemings. Doen navraag by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn oor jou spesifieke opset se verpligting teenoor die Ontvanger van Inkomste. Individue wat nie in diens van ‘n werkgewer is nie, maar […]
-
Daar’s ? jaarplan vir jou geldsake in ons 1 Januarie 2016-uitgawe. Hier is nog geldraad DEUR: JB ROUX Wanneer dit by geldsake kom, is een van die algemeenste vrae: Wat is die beste manier om op die medium termyn te spaar, dalk vir daardie swembad waaroor ons al lank droom of vir ’n oorsese reis? […]
-
‘n Tekenaar is ‘n persoon wat die idees en sketse van ingenieurs, argitekte en wetenskaplikes omskakel in gedetaileerde tekeninge. DEUR: Lindi Herbst Hierdie tekeninge word gebruik deur konstruksiewerkers om strukture, soos kantoorgeboue en industriële masjinerie te bou. Dit spesifiseer ook prosedures en prosesse wat gevolg moet word. Tans is daar ongeveer 4 000 minder tekenaars […]
-
In Vrouekeur van 1 Januarie skryf Johan Myburg oor die uitstalling wat Tate Britain in Londen tans van die werk van Frank Auerbach aanbied DEUR: JOHAN MYBURG Frank Auerbach se Head of J.Y.M II, 1984-85, ’n skildery van Juliet Yardley Mills, sedert 1963 een van sy modelle. Die skildery is deel van ’n private versameling. […]