Vind hier interessante artikels oor menswees, verhoudings, ouerskap, loopbane, finansies en kry idees vir jou klere- en skoonheidskas.
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11 Desember-uitgawe. Hier is nog wenke vir tuisondernemings. Doen navraag by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn oor jou spesifieke opset se verpligting teenoor die Ontvanger van Inkomste. Individue wat nie in diens van ‘n werkgewer is nie, maar […]