Moenie ons 26 Augustus uitgawe misloop nie! Dis propvol klere-keuses vir die tussenin seisoen!
Natasha van Wyk
Meng die donker winterskleure (kakie en vlootblou), met helderder stukke of items met blompatrone. Warm goud juwele sal hierby werk. Los ‘n langmou denim-top oopgeknoop oor jou top. Dis net warm genoeg vir ‘n koeler dag.
R560, Foschini
.png)
R550, Foschini
.png)
R549, Donna-Claire

R450, Foschini

R379, Donna-Claire

R150, Foschini
R79, Donna-Claire

R149,99, Mr Price

R129,99, Mr Price

R149,99, Mr Price

R179,99, Mr Price

R129,99, Mr Price

R59,99, Mr Price

WAAR KOOP EK DIT?
Donna-Claire www.donnaclaire.co.za 0860 104 764 Foschini www.foschini.co.za 021 938 1911 (Hoofkantoor) Mr Price www.mrp.com 0800 212 535
