VIDEO: 10-jarige Stefanos Tsitsipas praat oor sy rolmodel, Roger Federer

Die 20-jarige Stefanos Tsitsipas het gister vir Roger Federer in die Australiese Ope gewen en só vir die kwarteindrondte gekwalifiseer

Nou is daar ‘n video deur die Mouratoglou Tennis Academy vrygestel, wat ‘n 10-jarige Stefanos wys wat sê dat Federer sy rolmodel is.

Ná die wedstryd het die Griekse kampioen by ‘n perskonferensie gesê dat hy op die oomblik die gelukkigste man in die wêreld is en bygevoeg dat hy dit reggekry het om die wedstryd én sy rolmodel te wen – sy mededinger was sy rolmodel.

Kyk die video hier:

Send this to a friend