VIDEO: 11-jarige violis wat kanker oorleef het, verstom ‘America’s Got Talent’ se beoordelaars

Foto: Skermgreep uit YouTube

Die 11-jarige het nie net die beoordelaars verstom nie, maar ook die “golden buzzer” van Simon Cowell gekry wat beteken dat hy direk na die finaal deurdring!

‘n Nuwe deelnemer van “America’s Got Talent” het beoordelaars verstom met sy ongelooflike vioolspel. Tyler Butler-Figueroa is op 4 ½ jarige ouderdom met leukemia gediagnoseer en het gesê dat sommige van sy klasmaats stories aangedra het dat sy kanker aansteeklik is. Hy het nie net kanker oorwin nie, maar ook America’s Got Talent se beoordelaars verstom. Simon Cowell het die Golden Buzzer gedruk wat beteken dat Tyler direk na die finaal deurdring!

Kyk die video hier:

Send this to a friend