Hekel saam met Vrouekeur by Tierlantynkies-fees!

Kom leer ’n paar basiese hekelsteke en hekel vir jou ’n paar  vingerlose handskoene onder die bekwame oog van Christa Swanepoel, samesteller van onder meer Hekel saam met Vrouekeur.

Meer besonderhede

Wanneer:  27 April 2018
Waar: 3Ci-tent, Tierlantynkies-fees, Saalstraat 56, Zwavelpoort, Pretoria-Oos
Tyd: 10:00 – 12:00
Koste: R150

Wat kry jy?

  • ’n Vrouekeur met die patroon in
  • Drie balle breidraad
  • ’n Hekelnaald
  • Aanwysings hoe om die verskillende steke te maak

Bespreek jou plek

Klik hier om jou plek te bespreek

Daar is net 20 kaartjies beskikbaar, so bespreek jou plek vinnig!

Send this to a friend