WEN: 1 van 5 dubbelkaartjies om Dirty Dancing te kyk op Valentynsdag

5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk dubbelfliekkaartjies wen na die Dirty Dancing se vertoning!

Cinema Nouveau bring op Valentynsdag die geliefde fliek Dirty Dancing terug na die grootskerm.

Dirty Dancing vertel die verhaal van ‘n jong vrou, Baby (Jennifer Gray), wat die grense van haar oorbeskermende gesin uitdaag en liefde, die lewe en die harde werklikheid van sosiale onreg tydens ‘n gesinsvakansie ervaar. Die verhaal het “dans” op almal se radar geplaas en mense was dolverlief op die  jong Patrick Swayze as Johnny, die dansinstrukteur, wat Baby leer om te dans.  

Besprekings is nou oop vir die vertoning:   

Wanneer:
14 Februarie 2019, Verwelkomingsdrankies om 19:00 en die fliek begin om 20:00

Waar:
Rosebank in Johannesburg,  Brooklyn in Pretoria,  V&A in Kaapstad  Gateway in Kwa-Zulu Natal  

Bespreek hier: www.sterkinekor.com     

10 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk dubbelfliekkaartjies wen na die Dirty Dancing se vertoning! Vul die onderstaande vorm in om in te skryf  

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend