2018: Neem 21 dae verlof en kry 46 dae af!

Hierdie jaar kan jy 21 dae verlof neem dan kry jy 46 dae af – naweke en vakansiedae ingesluit! Ons wys jou hoe:

Ons het dié oulike idee by FlySafair gesien. Hier is hoe:

Maart: Neem 5 verlofdae, kry 10 dae af
Neem verlof 16, 19, 20, 22 en 23 Maart – kry 16 – 25 Maart af

April en Mei: Neem 2 verlofdae, kry 6 dae af
Neem verlof 26 en 30 April – kry 26 April tot 1 Mei af

Augustus: Neem 3 verlofdae, kry 6 dae af
Neem verlof 8, 10 en 13 Augustus – kry 8 Augustus tot 13 Augustus af

September: Neem 1 verlofdag, kry 4 dae af
Neem verlof 21 September, kry 21 September tot 24 September af

Desember en Januarie: Neem 10 verlofdae, kry 20 dae af
Neem verlof 18, 19, 20, 21, 24, 27, 28 en 31 Desember en 2 en 3 Januarie, kry 15 Desember 2018 tot 3 Januarie 2019 af

Kyk hier na FlySafair se gids en laai dit sommer vir jou af!

Send this to a friend