Geroosterde soetwortels

Maak geroosterde soetwortels vanaand!

4 porsies

Bestanddele

400 g (2 pakkies) jong wortels
30 ml (2 e) olie
5 ml (1 t) fyn knoffel
10 ml (2 t) vars tiemieblaartjies
30 ml (2 e) heuning

Metode

Stel oond op 180 ˚C.

  1. Meng alle bestanddele.
  2. Pak uit op bakplaat.
  3. Bak vir 15 minute of tot net sag met karamelkleur.

Send this to a friend