Baba Sussex is gebore!

En kan jy raai of dit ’n seuntjie of ’n dogtertjie is?

@sussexroyal het 15:40 op Instagram aangekondig dat die hertog en hertogin van Sussex se eersgeborene ‘n seuntjie is en in die vroeë oggendure op6 Mei 2019 gebore is. Die baba weeg ongeveer 3.3kg. Die hertogin en die baba is gesond en dit gaan goed met hulle!

Hier is die Instagram-plasing:

Send this to a friend