WEN: 1 van 5 Sodastream-masjiene

5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan ‘n Sodastream-geskenkpak ter waarde van R2000 elk wen!

Ons ma’s het ‘n baie spesiale plek in ons harte het en verdien ‘n fantastiese verrassing. Soet of sout, ontbyt in die bed is altyd ‘n goeie begin. Deel jou ontbyt-planne vir Moedersdag met ons en jy kan 1 van 5 Sodastream-geskenkpakke wen!

Vir meer inligting oor Sodastream-masjiene, besoek hul webwerf:
http://www.sodastream.co.za

5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan ‘n Sodastream-geskenkpak ter waarde van R2000 elk wen! Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend