Hekel ’n nuttige sak | Vrouekeur

Hekel ’n nuttige sak

Hekel hierdie nuttige sak vir die strand of inkopies – die katoendraad sal dit jare laat hou

Deur Christa Swanepoel

Moeilikheidsgraad: **

Wat het jy nodig?

  • 1 bal ELLE Cotton On DK (250 g-bal) in Natural
  • 5,5 mm-naalde

Afkortings

aw – aweregs; don draad om naald; gl1 – glip een steek; r – regs; ste – steke; tes – tesame; tgso – trek glipsteek oor

Wenke

  • Die sak word met dikker naalde gebrei as wat op die verpakking aangedui word sodat dit sagter is en meer kan uitsit.
  • Die sak word van bo af gebrei.
  • Die sak kom uit een bal breidraad uit – as jy dit langer wil brei, sal jy twee balle nodig hê.

Aanwysings

Sak

Maak 2 Stel 82 ste op en werk 8 rye in rs. Werk 8 rye in ks.
Vlg ry: r1, *r2, don, gl1, r1, tgso, herh van * tot laaste st, r1.
Vlg ry: r1. *aw2, don, aw2tes, herh van * tot laaste st, r1. Herh laaste 2 rye tot patroongedeelte 30 cm lank is, eindig met VK-ry.
Vermindering 1ste ry: r12, r2tes, gl1, r1, tgso, r23, r2tes, gl1, r1, tgso, r23, r2tes, gl1, r1, tgso, r12. 76 ste.
2de en elke alt ry: aw.
3de ry: r11, r2tes, gl1, r1, tgso, r21, r2tes, gl1, r1, tgso, r21, r2tes, gl1 r1, tgso, r11. 70 ste.
Hekel ook hierdie kolwyntjiesak
5de ry: r10, r2tes, gl1, r1, tgso, r19, r2tes, gl1, r1, tgso, r19, r2tes, gl1, r1, tgso, r10. 64 ste.
7de ry: r9, r2tes, gl1, r1, tgso, r17, r2tes, gl1, r1, tgso, r17, r2tes, gl1, r1, tgso, r9. 58 ste,
9de ry: r8, r2tes, gl1, r1, tgso, r15, r2tes, gl1, r1, tgso, r15, r2tes, gl1, r1, tgso, r8. 52 ste. Gaan so voort tot 40 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r2tes tot einde. 20 ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: r2tes tot einde. 10 ste. Knip draad lank af, ryg deur oorblywende steke, trek styf en werk vas.

Bande

Maak 2 Stel 15 ste op en werk in ks vir 60 cm. Heg af. Die bande rol self in die lengte op.

Om te voltooi

Met regte kante opmekaar, werk sak van onder af toe. Met regte kante opmekaar werk bande aan rand van sak vas soos verkies.

Send this to a friend