Klassieke klanke: Péter Louis van Dijk

In Vrouekeur van 20 Mei skryf Johan Myburg oor die werk van die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis van Dijk. Die inligting hier onder is ter aanvulling van die Vrouekeur-rubriek.

Johan Myburg

Luister na Péter Louis van Dijk se San Gloria (1990). Die dele is “Gloria in excelsis”, “Et in terra pax”, Laudamus Te”, “Domine Deus” en “Quoniam”. Die dirigent in dié opname saam met die SAUK se Nasionale Simfonie-orkes is Richard Cock.
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/_IY__wOGL1w” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
 

Luister na ? opname van Horizons, ? koorwerk vir twee kontratenore, tenoor, bariton en bas (geskryf in opdrag van die King’s Singers). Dié opname is in 2008 deur die Emory Concert Choir in die Schwartz Center for the Performing Arts gemaak. Die dirigent is Eric Nelson en die tenoor is Charles Snell.

[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/5kp5zFRNK10″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
 

Meer inligting oor die Johannesburg International Mozart Festival by www.join-mozart-festival.org

 

 

Send this to a friend