Kunstenaar deel die goeie nuus | Vrouekeur

Kunstenaar deel die goeie nuus

Die Kaapstadse kunstenaar Jaco Haasbroek het besluit dis tyd om goeie nuus met mense te deel.

As jy moeg is vir al die slegte nuus om ons, sal jy Jaco Haasbroek se poging om goeie nuus te versprei, waardeer. Die opskrifte is dalk fiktief, maar dit laat mens effens beter oor die wêreld voel. Kyk na ‘n paar van sy plakkate hieronder of besoek sy Instagram-blad vir meer.

 

A photo posted by @thegoodnewsza on May 21, 2015 at 7:07am PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on May 21, 2015 at 11:37pm PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on May 24, 2015 at 2:39am PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on Jun 8, 2015 at 1:31am PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on Jun 9, 2015 at 3:58am PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on Jul 23, 2015 at 3:55am PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on Jul 26, 2015 at 11:10pm PDT

 

A photo posted by @thegoodnewsza on Aug 11, 2015 at 12:38am PDT

Send this to a friend