Luister: Kurt Darren span saam met The Kiffness

Kurt Darren verleen sy stem aan die musiek-duo The Kiffness se jongste snit, Supernova

Die musikale duo The Kiffness het met die Afrikaanse superster Kurt Darren op hul jongste snit, Supernova, saamgespan. Luister na die liedjie hieronder en laat ons in die kommentaarboks weet wat jy daarvan dink.

The Kiffness is Dave Scott en Clement Carr – twee jong mans wat ‘n heel nuwe betekenis aan die woord ‘kiff’ gee. Die geheim agter The Kiffness se sukses is dat hulle meer as net musikante is, hulle is ook uitvoerende kunstenaars wat in die voetspore van Goldfish en Goodluck volg.

[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/DtfI7pSkgDw” allowfullscreen=””]

Send this to a friend