Klassieke klanke: Avigail Bushakevitz | Vrouekeur

Klassieke klanke: Avigail Bushakevitz

In Vrouekeur van 17 Junie skryf Johan Myburg oor die Suid-Afrikaanse violis Avigail Bushakevitz wat vanjaar Standard Bank se Jong Kunstenaar vir musiek is. Die inligting hier onder is ter aanvulling tot die Vrouekeur-rubriek.

Johan Myburg

Kyk hier na ‘n opname van Benjamin Bushakevitz se komposisie Heart Song, uitgevoer deur sy broer en suster, Ammiel en Avigail Bushakevitz.

[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/FC6BTqaKPDI” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]

Besoek ook Avigail Bushakevitz se webwerf www.avigailbushakevitz.com.

Op ClassicSA se webwerf is ‘n onderhoud met prof Jack de Wet waarin hy spesifiek praat oor die uitdagings vir jong kinders wat begin viool speel asook oor ouers se rol en aandeel.

www.classicsa.co.za/site/features/view/jack_de_wet_-_the_professor_who_became_jack/

 

 

Send this to a friend