In Vrouekeur van 29 Julie skryf Johan Myburg oor Gauteng Opera se voorstelling van Donizetti se L’elisir d’amour in die Joburg-teater in Johannesburg. Die inligting hier onder is aanvullend tot die rubriek
Johan Myburg
Die produksie is te sien op 2, 4 en 6 Augustus om 20:00 en 7 Augustus om 15:00. Kaartjies kos van R200 tot R500. Bespreek by www.joburgtheatre.com.
Bronwen Forbay is te sien in die rol van Adina in Gauteng Opera se voorstelling van L’elisir d’amour.
![](/img/uploads/0729 vk3 elisir.jpg)
Arjan Tien is die dirigent voor die orkes van Gauteng Opera.
[iframe width=”420″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/h8_AfrqbT5k” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Rolando Villazon met die aria “Una furtiva lagrima” uit Donizetti se L’elisir d’amour. In dié 2005-opname is Anna Betrebko te sien as Adina.
![Avatar](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2019/09/favVk-1-150x150.png)