Kuns: Alfredo Jaar

JOHAN MYBURG

In Vrouekeur van 26 Februarie skryf Johan Myburg oor die Chileense kunstenaar Alfredo Jaar wat in die Goodman-galery in Johannesburg van sy werk vertoon

Die inligting hier onder is ter aanvulling tot die rubriek in Vrouekeur.

 Kyk na ? video van 30 minute waarin Alfredo Jaar oor sy werk praat, oor die media, oor die manier waarop ons kyk sonder om te sien. Hy praat onder meer oor Life en Newsweek se voorbladdekking van Afrika, die gevangenskap van Osama bin Laden en les bes oor media-onverskilligheid.

[iframe width=”350″ height=”197″ src=”https://www.youtube.com/embed/EjvRtNPVzgs?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]

Alfredo Jaar

Fela Kuti

Send this to a friend